• Die MK5 is 'n betroubare, onafhanklike hidrouliese aandrywer waarvan meer as 'n miljoen reeds gebou is. Die pomp, silinder, kleppe en reservoir word gekombineer tot een, kompakte, onderhoudsvrye eenheid.
• Elke MK5 het 'n drukontlasklep en 'n vloei -beheerklep om gladde afdraande te verseker. Die MK5 is maklik om te installeer en is gebou vir 'n lang lewe.